deursigtig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

(deur-sig-tig) byvoeglike naamwoord(deursigtige) 1 waardeur jy kan sien; die glas is deursigtig 2 maklik om te verstaan; haar plan was deursigtig