diadeem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| diadeem | diademe |
- di•a•deem
- (politiek) 'n Sierhoofband wat as 'n teken van koninklike mag gedra word.
- In Bab. Jul. gent. 32–3 (Schatkin e.a. 1990:130–2) beskryf Chrusostomus die keiser as een wat deur soldate, goewerneurs en baie slawe en diensknegte omring is, beklee met purper en gekroon met die diadeem.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|