diafaan
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | diafaan | diafane | diafaans |
- di•a•faan
- Wat lig deurlaat sonder om beelde deur te laat
- Pretorius se diafane en sobere taalgebruik pas by die natuurfoto's.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|