Gaan na inhoud

diatomies

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   diatomies    diatomiese     
di•a•to•mies
(chemie) wat uit twee atome bestaan
Die ontdekking van die vier diatomiese digoudverbindings, Au2, Au+2, Au2+2 en Au2, het ’n belangrike nuwe navorsingsgebied in gasfasestudies van swaarder oorgangselemente ingelui.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diatomic(en)
Nederlands: diatomair(nl)