Gaan na inhoud

dichromaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die dichromaatioon
Enkelvoud Meervoud
  dichromaat    dichromate  
di•chro•maat
(chemie) 'n Sout wat die komplekse ioon Cr2O2−7 van chroom in sy 6+ oksidasietoestand bevat
  1. Oksaalsuur half-reaksie het 'n laer Eθ waarde as die dichromaat half-reaksie[1]

    Hiponieme

Kaliumdichromaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dichromate(en)
Nederlands: dichromaat(nl) o