Gaan na inhoud

dieet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dieet    diëte  
di•eet
Voedselkeuse wat uit gewoonte of doelbewus gehandhaaf word
  1. Nuwe navorsing ondersteun steeds die rol van eiers in gesonde diëte sonder nadelige gevolge wat aan diabetes verband hou.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diet(en)
Nederlands: dieet(nl) o