diefstal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| diefstal | diefstalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| diefstalletjie | diefstalletjies |
- Van die Middelhoogduitse diepstâle ('diep', dief + 'stale', steel).
- dief•stal
- Die handeling van steel; onregmatige toe-eiening van goedere of besittings wat aan iemand anders behoort.
- Hy word van diefstal beskuldig.
| Vertalings: diefstal | |||
|---|---|---|---|