dieretuin
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dieretuin | dieretuine |
-
(lêer)
- die•re•tuin
- 'n Plek waar 'n verskeidenheid van diere aangehou word om hulle te kan besigtig
- Die grootste knaagdier ter wêreld sal vandeesweek weer by die Pretoriase dieretuin te siene wees nadat hulle langer as 20 jaar nie in Suid-Afrika woonagtig was nie.[1]
| Vertalings: dieretuin | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dieretuin.