Gaan na inhoud

diffusie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  diffusie     
dif•fu•sie
(fisika) 'n Tydafhanklike proses, wat die willekeurige beweging van gegewe entiteite soos molekule uitmaak, en veroorsaak dat hierdie entiteite in 'n gegewe ruimte statisties sal versprei.
  1. [D]iffusie is vinniger in gasse in vergelyking met vloeistowwe<ref>Cambridge; Ken & Verstaan; Graad 8 natuurwetenskappe; 2020<ref>

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: diffusion(en)
Nederlands: diffusie(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diffusie.