Gaan na inhoud

dig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dig    digte    digs    
Vergrotend   digter    digters  
Oortreffend   digste  
  1. sonder veel spasie tussenin
  2. gesluit; nie oop nie
  1. Die uitslae toon Kaapstad is nou die stad met die digste verkeer in die land.[1]
  2. En ewig donker natuurlik, want met die digte deur kan daar geen dag en geen nag, en uiteindelik geen maatstaf van tyd meer wees nie. [2]
Waterdig

    Vertalings

  Vertalings:   1. sonder veel spasie
Engels: dense(en)
Nederlands: dicht(nl)
  Vertalings:   2. gesluit
Engels: closed(en)
Nederlands: dicht(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dig  
Verlede Tyd  ek  het gedig    
Teenwoordige deelwoord digtende   
Verlede deelwoord gedigte   
poësie skryf
Elias het destyds met trots aan Vista gesê as hy dig, dink hy diep oor die taal.[3]