Gaan na inhoud

digimensie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  digimensie     
'n Toestand genaamd digimensie is a.g.v. oormatige gebruik van tegnologie en kan lei tot kognitiewe agteruitgang, wat geheue, aandagspan en emosionele welstand beïnvloed.

{{Oorsprong < DIGItale + deMENSIE}}