Gaan na inhoud

digitale swerwer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  digitale swerwer    digitale swerwers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  digitale swerwertjie     digitale swerwertjies  
'n Digitale swerwer is iemand wat nie op kantoor werk nie (soos by hotelle, kafees of samewerkruimtes) en reis terwyl hy die internet en tegnologie gebruik. (digital nomad)