disforie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
euforie | — |
- Van Grieks 'δυσφορία', disphoríā.
- dis•fo•rie
- Diep sombere stemming; 'n gevoel van diep ontevredenheid, onbehae, terneergedruktheid en ongelukkigheid.
- Wanneer die werklikheid jou tref, word ontkenning soms deur disforie vervang, ’n gevoel van ongelukkigheid wat soos ’n wolk van naderende onheil oor jou hang.
Vertalings: disforie | |||
---|---|---|---|