dissosiasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dissosiasie | dissosiasies |
- dis•so•si•a•sie
- (chemie) ’n Proses waarin ioniese verbindings in ione opgebreek word
- (psigologie) 'n Tydperk waarin iemand van die werklikheid vervreemd is
- Die water molekule omring die negatiewe chloriedione asook die positiewe natriumione en trek hulle in die oplossing in. Die proses staan bekend as dissosiasie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|