Gaan na inhoud

distillaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  distillaat    distillate  
dis•til•laat
(chemie) Die vloeistof wat tydens distillasie uit damp gekondenseer is; gewoonlik 'n gesuiwerde vorm of 'n fraksie van 'n oorspronklike vloeistof.
  1. Kortpaddistillasie is 'n distillasietegniek wat behels dat die distillaat 'n kort afstand aflê. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: distillate(en)
Nederlands: destillaat(nl) o