Gaan na inhoud

distillasie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  distillasie    distillasies  
dis•til•la•sie
(chemie) 'n Metode van skeiding van meer vlugtige dele van 'n stof van minder vlugtige dele deur verdamping en kondensasie.
  1. Fraksionele distillasie word gebruik om stikstofgas van vloeibare lug te vervaardig[1]
Distilleer, distillering

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: distillation(en), destillation(en)
Nederlands: destillatie(nl) v