distilleer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | distilleer |
| Verlede Tyd | ek | het (ge)distilleer |
| Verlede deelwoord | gedistilleerde | |
- dis•til•leer
- (chemie) 'n Skeidingsmetode waar 'n stof in damp verander wanneer dit verhit word en weer kondenseer wanneer dit afgekoel word
- As deel van die Craft Liquor Festival is amateurs die kans gegun om produkte self te distilleer en te brou.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|