Gaan na inhoud

distilleerapparaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  distilleerapparaat    distilleerapparate  
distilleer + apparaat
dis•til•leer•ap•pa•raat
(chemie) 'n Toestel wat distillasie moontlik maak
  1. Na die skoonmaakproses van die bottels wat deur die Hidrologiese Navorsingsinstituut uitgevoer was, was 1 ml salpetersuur (AR) bygevoeg wat vooraf met behulp van 'n kwarts-distilleerapparaat geherdistilleer was.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: still(en)
Nederlands: destillatie-opstelling(nl) v