Gaan na inhoud

diva

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  diva    divas  
Van Italiaans of Latyn diva 'godin'
di•va
suksesvolle bekende vrou, dikwels 'n operasanger wat gewoond is daaraan om bewonder te word
Die diva se gids is die goue draad wat Simoné se verhaal bind. [1]