divergeer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | dit | divergeer |
| Verlede Tyd | dit | het gedivergeer |
| Teenwoordige deelwoord | divergerend | |
| Verlede deelwoord | gedivergeerde | |
- di•ver•geer
- Om paaie te skei; om in verskillende rigtings te gaan
- (wiskunde) Om geen eindige limiet te hê nie.
- (optika) Om van 'n fokus af te kom
- (rekenaarwetenskap) Om geen stabiele eindpunt van 'n iteratiewe proses te bereik nie.
- Kontaksones waar plante besig is om te divergeer ten einde 'n nuwe spesie te vorm, is heel waarskynlik redelik algemeen[1]
- Sekere meetkundige reekse konvergeer (het ’n limiet) en sommige divergeer (as n neig na oneindig, neig die reeks nie na enige limiet nie of dit neig na oneindig).[2]
- Die graad van kromming, gemeet in dioptrie, bepaal die lens se sterkte, wat weer die lens se vermoë om lig te konvergeer of te divergeer, bepaal.[3]
- Dieselfde afslagparameter kan nie op die Q-leer algoritme toegepas word nie, aangesien dit veroorsaak dat die Q-waardes divergeer.[4]
- 1,2,3,4: Konvergeer
| Vertalings: 1. algemeen | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. wiskundig | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. opties | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 4. rekenaarwetenskap | |||
|---|---|---|---|