Gaan na inhoud

dodekaëder

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Dodekaëder
Enkelvoud Meervoud
  dodekaëder    dodekaëders  
do•de•kaë•der, dodeka•eder
(wiskunde) 'n Platoniese vaste liggaam (veelvlak) wat uit twaalf gelyke vyfhoeke bestaan wat in 20 hoekpunte ontmoet.
Die eerste vier stem ooreen met die elemente van die natuur: die viervlak met vuur, die oktaëder met lug, die kubus met die aarde, en die dodekaëder met water.[1]
Platoniese vaste liggame
naamwoord↓ orde→4681220
selfstandig tetraëderkubusoktaëderdodekaëderikosaëder
byvoeglik tetraëdrieskubiesoktaëdriesdodekaëdriesikosaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dodecahedron(en)
Nederlands: dodecaëder(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dodekaëder.