Gaan na inhoud

dodekaëdries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   dodekaëdries    dodekaëdriese    dodekaëdries  
do•de•kaë•dries, dodeka•edries
(wiskunde), (chemie) wat die vorm van 'n dodekaëder het; met betrekking tot dodekaëders
As dit nie was vir ’n voorvader se dodekaëdriese watertoring
teen die hange van die heuwels op die oostelike horison
of omringde aangeplante woude waaroor groenes mor
sou Nelspruit net nog ’n Afrika-muskietnes wees
waar mense bymekaar kom om te skinder[1]
Platoniese vaste liggame
naamwoord↓ orde→4681220
selfstandig tetraëderkubusoktaëderdodekaëderikosaëder
byvoeglik tetraëdrieskubiesoktaëdriesdodekaëdriesikosaëdries

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dodecahedral(en)
Nederlands: dodecaëdrisch(nl)