dompeltuig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dompeltuig | dompeltuie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dompeltuigie | dompeltuigies |
- 'n Dompeltuig is 'n klein onderwatervoertuig wat deur 'n groter watervaartuig of platform vervoer en ondersteun moet word. (submersible)
- dompelboot