Gaan na inhoud

dooddoula

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dooddoula    dooddoulas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dooddoulatjie     dooddoulatjies  
'n Dooddoula is 'n nie-mediese professionele persoon wat ondersteuning bied aan mense wat sterf en hul geliefdes. (death companion, death doula, end-of-life doula)

    Sinonieme

sterwensbegeleier, doodsafrigter