doodskiet
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | skiet dood |
| (in bysin) | ... dat ek | doodskiet |
| Verlede Tyd | ek | het doodgeskiet |
| Onbepaalde wys | dood te skiet | |
| Teenwoordige deelwoord | doodskietend | |
| Verlede deelwoord | doodgeskiete doodgeskote | |
-
(lêer)
- dood•skiet
- Tracy Brown, 'n streekhof-aanklaer, is Donderdag voor haar lewensmaat en kind doodgeskiet toe sy by haar huis in Gqeberha stilgehou het.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|