Gaan na inhoud

doog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek doog  
Verlede Tyd  ek  het gedoog        
om te duld, om 'n blinde oog toe te draai, om te verduur
Maar net om seker te maak dat jy nooit weer dié wanhoop moet doog nie nooit weer die leë, altyd die leë hart hoef te verduur nie.[1]