Gaan na inhoud

dool

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dool  
Verlede Tyd  ek  het gedool        
om te dwaal; om sonder 'n doel te reis of sonder om te wete waar jy is
Jy wonder dan waar jy gedool het as kunsjoernalis dat jy dit gemis het op die Woordfees verlede jaar.[1]
Doolhof

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: roam(en)
Nederlands: dolen(nl)