Gaan na inhoud

dopgehou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoorddophou
Werkwoordelikdopgehou  
Naamwoordelikdopgehou, dopgehoue
dop•ge•hou
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van dophou
  2. vorm die lydende vorm van dophou
  1. Vir 'n wyle het ons haar 'dopgehou, maar dit is soos die Ingelse sê, “A waiting [sic][1] kettle never boils”.[2]
  2. OA 184 en H 222 behoort ook dopgehou te word aangesien hulle ook goed presteer het[3]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat dopgehou is
  1. Vierde dam dopgehou nadat drie breek[4]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: watched(en)
  1. ↑ soos dit in die bron geskrewe word
  2. ↑ Rest Hill; <2026
  3. ↑ Avocadosource; <2026
  4. ↑ Nova News; 2026