Gaan na inhoud

dopstop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dopstop    dopstoppe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dopstoppie     dopstoppies  
dop + stop
alkoholkontrole langs die pad
Tydens die feesseisoen is daar 'n dopstop om elke hoek en draai.

    Sinonieme

padblokkade