dor
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | dor | dorre | dors | |
| Vergrotend | dorder | dorders | ||
| Oortreffend | dorste | |||
-
(lêer)
- Geteister deur dehidrasie, botdroog, met verwelkte plante
- Albei soorte kom deur die hele Suid-Afrika voor, selfs in die dorste dele van die land, mits daar gewas- en veeproduksie bedryf word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|