dors
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dors |
- behoefte om te drink, of figuurlik vir iets anders
- Dis in mekaar, in die natuur, in “purpose” en in die dors vir die lewe dat ons deur die hartseer kan kom.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | dors | |||
| Vergrotend | dorser | |||
| Oortreffend | dorsste | |||
- wat water nodig het
- Wat is die dorsste? Watergebruik by akkerbougewasse. Plante is dors. [2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | dor | dorre | dors | |
| Vergrotend | dorder | dorders | ||
| Oortreffend | dorste | |||
- Partitiewe vorm van dor.
- Waarskynlik weens die manier waarop die lig geskilder is, lê hier iets dors en droogs in atmosfeer, en daarom ook tipies Suid-Afrikaans[3]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | dors |
| Verlede Tyd | ek | het gedors |
| Teenwoordige deelwoord | dorsend | |
| Verlede deelwoord | gedorste | |
- (landbou) Om die kaf van die koring te skei
- My pa het in die tyd waarna hy verwys die Bekkers en ander se koring gedors. Hulle het ryk oeste gehad.[4]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | dors |
| Verlede Tyd | ek | het gedors |
| Teenwoordige deelwoord | dorstend dorsend | |
- Om die behoefte te ondervind om te drink
- En ek het hierdie taak in besonder vir ons Franse landgenote verrig, want ek het besef dat daar uiters baie van hulle was wat na Christus gehonger en gedors het.[5]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|