Gaan na inhoud

draad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  draad    drade    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  draadjie     draadjies  
   
(lêer)
Lang, dun, buigbare of buigsame voorwerp van metaal, wol, katoen of 'n polimeer
  1. Gevlegte drade kan van 'n verskeidenheid materiale gemaak word as dit ontwerp is vir meganiese sterkte of taaiheid soos staaldraad, nylon draad, en veselglas.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wire(en), thread(en)
Nederlands: draad(nl) m