Gaan na inhoud

draagbaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   draagbaar    draagbare    draagbaars    
Vergrotend   draagbaarder     
Oortreffend   draagbaarste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  draagbare    draagbares  
Wat gedra kan word
(1) straf wat nie altyd draagbaar is nie
(2) ou klere wat darem nog draagbaar is
(3) 'n TV wat draagbaar is
Enkelvoud Meervoud
  draagbaar    draagbare  
'n Voorwerp wat ontwerp is om 'n siek, beseerde of dooie persoon te dra.
  1. Ons het die draagbaar tot by die begraafplaas gevolg.