Gaan na inhoud

draaiend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoorddraai
Bywoordelikdraaiend
Attibutiefdraaiende
draai•end
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat draai, terwyl dit draai
  1. Vrolik soos die voëltjie,
    wat deur die lugruim vlie,
    dart'lend en draaiend, swenkend en swaaiend.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: turning(en)
Nederlands: draaiend(nl)