Gaan na inhoud

draaipunt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  draaipunt    draaipunte  
draai + punt
draai•punt
(wiskunde) Dié punt waar 'n grafiek van 'n funksie van stygend na dalend verander of andersom
  1. is die formule wat gebruik kan word om die 𝑥-waarde van die draaipunt van ‘n parabool te bereken.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: vertex(en)
Nederlands: extreem(nl) o, draaipunt(nl) o