draakplant
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| draakplant | draakplante |
- draak•plant
- (plante), (kookkuns)
Artemisia dracunculus 'n Meerjarige kruiespesie in die familie Asteraceae wat wild en wydverspreid oor meeste van Europa, Asië en Noord-Amerika groei
- Vulsel: Verhit die oond tot 200 C. Plaas die blomkool, knoffel, draakplant, olie, sout en pepper op 'n groot oondbak en meng saam. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor draakplant.