Gaan na inhoud

draend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoorddra
Bywoordelikdraend
Attibutiefdraende
Teenwoordige deelwoord
  1. predikatief wat iets dra
  1. Die titel "Die Kruppel Engel" dui op die spreker se dualiteit: kwesbaar en tog draend van 'n goddelike vuur, ten spyte van gebreke.[1]
keëldraend, blomdraend, haatdraend, vrugdraend, gouddraend