Gaan na inhoud

dreineer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dreineer  
Verlede Tyd  ek  het gedreineer      
Verlede deelwoord gedreineerde   
drei•neer
(landbou) om oortollige water te verwyder
Volgens DAFF vereis koring goed gedreineerde en vrugbare leem tot sandleem grond met 'n pH balans van 6-7.5. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: drain(en)
Nederlands: draineren(nl)