driebeentjie²
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| driebeentjie² | driebeentjies² |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| driebeentjietjie² | driebeentjietjies² |
- 'n Driebeentjie word in die middel van 'n pizzaboks geplaas om te verhoed dat die deksel aan die pizza raak. (box tent, pizza saver, pizza table, package saver, pizza lid support, pizza nipple)
- sambreeltjie², pizzatentjie