Gaan na inhoud

driebeentjie¹

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  driebeentjie¹    driebeentjies¹    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  driebeentjietjie¹     driebeentjietjies¹  
Driebeentjie is 'n wedloop waar twee mense saam hardloop met een persoon se linkerbeen vasgemaak aan die ander persoon se regterbeen. (three-legged race)

    Sinonieme

driebeen-wedloop