Gaan na inhoud

drinkend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoorddrink
Bywoordelikdrinkend
Attibutiefdrinkende
drin•kend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat drink, terwyl dit drink
  1. Kom hy by helder plassies,
    dan sal hy drinkend neig
    as eers, na sagte roering,
    die modderwolkies styg[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: drinking(en)
Nederlands: drinkend(nl)