Met die slaan van dromme in die openingsnommer kon mens die energie voel soos dit die SunBet Arena, die tuiste van Afrikaans is Groot vir die afgelope sewe jaar, deurboor.[1]
Dinsdae is die vullisverwyderingsdag in hierdie gebied. Dit is Maandagmiddag laat en die dromme is reeds getrou uitgesit vir môre se opname.[2]
Op seker moment kom ons op ‘n straat af waar dromme en dromme mense an die kant van die straat staan en is daar manne wat honderde kokosnote op die straat stukkend slaan dat die melksap vryelik oor die straat stroom, en die wit vlees van die note op die straat verspreid lê[3]