Gaan na inhoud

dronkbestuur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  dronkbestuur     
dronk + bestuur
dronk•be•stuur
(misdaad) die bestuur van 'n motorvoertuig onder die invloed van alkohol
  1. Dronkbestuur in die ooste; kabeldiefstal in de noorde en onwettige parkering in de middestad is maar net sommige van die oortredings waarmee de Tshwane-metropolisie (TMPD) van Junie tot Oktober in die Jakarandastad te kampe gehad het. [1]