Gaan na inhoud

druip

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek druip  
Verlede Tyd  ek  het gedruip    
Teenwoordige deelwoord druipend   
Verlede deelwoord gedruipte   
  1. Om in druppels neer te val
  2. Om te faal vir 'n toets
  1. En sag is die mos wat met reënwater druip
    Hier neer op die vlakte, die vlakte![1]
  2. Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se plan om kinders wat in gr. 1 tot 3 druip, outomaties deur te sit, wek kommer.[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. in druppels neerval
Engels: drip(en)
Nederlands: druipen(nl)
  Vertalings:   2. faal
Engels: flunk(en)
Nederlands: sjezen(nl)