Gaan na inhoud

druipende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoorddruip
Bywoordelikdruipend
Attibutiefdruipende
drui•pen•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van druipend: wat druip, terwyl dit druip
  1. Die plantjie in jou vensterbank,
    Wat jy versuim om te benat,
    Praat waarheid met verwelkte blom,
    Met druipende stengeltjie en blad.[1]