Gaan na inhoud

drupbesproeiing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  drupbesproeiing     
drup + besproeiing
drup•be•sproei•ing
(landbou) Besproeiingspraktyk wat die gebruik van water en kunsmis verminder deur water stadig na die wortels van plante te laat daal deur 'n netwerk van kleppe, pype, buise en druppers.
  1. Drupbesproeiing word beskou as die mees doeltreffende besproeiingstelsel, maar daar is bewys uit literatuur dat hierdie stelsel ook net so ondoeltreffend as enige ander stelsel kan wees as gevolg van swak waterkwaliteit en bestuur.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: drip irrigation(en)
Nederlands: druppelirrigatie(nl) v
Xhosa: unkcenkceshelo oluthontsizayo 11