Gaan na inhoud

dryf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek dryf  
Verlede Tyd  ek  het gedryf    
Teenwoordige deelwoord drywende   
Verlede deelwoord gedrewe
gedryfde   
Sedert 1100 as driuen 'verdryf' in Oudnederlands bekend. Van Proto-Germaans *dreiban-. Oorspong buite Germaans onbekend.[1]
   
(lêer)
  1. Om vorentoe te stoot, aan die gang te sit
  2. Om nie in water te sink nie
  3. Om silwer of goud met die hand te bewerk; dit in 'n spesifieke vorm te hamer eerder as om dit te giet
  1. Elke mens word deur iets gedryf.[2]
  2. Die oorledene is deur ʼn verbyganger opgemerk; haar liggaampie het in die water gedryf.[3]
  3. In Pi-Hagirot kom hy op 'n keer in die môre na haar toe, op 'n oomblik dat die son baie-baie skerp skyn, en hy gee vir haar 'n ringetjie, gemaak van gedrewe goud, en hy skuiwe dit aan haar vinger. [4]

    Vertalings

  Vertalings:   1. Om vorentoe te stoot
Engels: drive(en)
Nederlands: drijven(nl)
  Vertalings:   2. Om nie in water te sink nie
Engels: float(en)
Nederlands: drijven(nl)
  Vertalings:   3. Om silwer of goud in 'n spesifieke vorm te hamer
Nederlands: drijven(nl)