dubbelpunt
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dubbelpunt | dubbelpunte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| dubbelpuntjie | dubbelpuntjies |
- dub•bel•punt
- Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens.
- Wanneer die dubbelpunt as leesteken gebruik word, is daar geen spasie vóór die dubbelpunt nie, maar wel 'n spasie ná die dubbelpunt.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dubbelpunt.