Gaan na inhoud

duikersiekte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  duikersiekte     
Duikersiekte is 'n potensieel lewensgevaarlike toestand wat voorkom wanneer opgeloste gasse borrels in die liggaam se weefsels en bloedstroom vorm.

    Sinonieme

borrelsiekte