duisel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | duisel |
| Verlede Tyd | ek | het geduisel |
| Teenwoordige deelwoord | duiselend | |
- om aan verlies van balans en helderheid van denke te ly
- En steen op steen skuif klotsend langs die wande
en spring die duiselende steiltes af,[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|